Tina Majorino

Tina Majorino
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tina Marie Majorino
Geboorte 7 Februarie 1985 (1985-02-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tina Majorino (gebore 7 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Corrina, Corrina (1994), Waterworld (1995), Napoleon Dynamite (2004), en Veronica Mars (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy